29 NOVEMBER 2025

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Hoe bly mense staande teen die aanslae van Satan? Soms voel dit onmoontlik om hom te weerstaan, en daar moet tog 'n manier wees? Efesiƫrs 6 leer ons daardie geheim: "Soek julle krag in die HERE en in sy groot mag. Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel."