ONSKULDIGE BLOED

In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO, soos doelbewuste vergiftiging van kinders in konsentrasiekampe en uitgebreide verkragting van Boerevroue, moontlik vir die eerste keer onthul. Die boek kan bestel word by die skrywer self by eposadres Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.