IN DIE WURGGREEP VAN MINDERWAARDIGHEID

Ds. A.E van den Berg

Inleiding

Eleanor Roosevelt het gesê dat niemand jou sonder jou toestemming minderwaardig kan laat voel nie. Tog voel swartes hulself opvallend minderwaardig teenoor ander rasse. Dis die gevolg van ʼn gevorderde toestand van lae selfbeeld, probleemvermyding, onsekerheid en frustrasie wat gereeld tot geweldpleging, plundery, doodslag en grootskaalse gemeenskapsontwrigting lei.

Uit hul negatiewe selfbeeld vloei allerlei antisosiale gedragspatrone wat vir ander rasse onaanvaarbaar is en die swart ras op die onderste sport van ʼn heterogene gemeenskapsleerlaat. Die gevolg is dat hulgedragspatrone met allerlei meerderwaardige optredes deurspek is. Leiers oorskat hul verstandelike vermoëns, raak spogsiek en tree vermetel op.

Daar bestaan in werklikheid nie so ʼn iets soos ʼn meerderwaardigheidskompleks nie. Sulke grootdoenerige optredes is simptomaties van onderliggende minderwaardigheidskomplekse waarmee ʼn persoon sy eie waardigheid skaad.

1. Amerika

In 2008 het senator Harry Reid hom fel kritiek op die hals gehaal toe hy na president Obama as “ ʼn ligte vel Afro-Amerikaner met geen Neger aksent” verwys het. Veral die woord Neger; ʼn woord wat sedert die 1920’s na swart Amerikaners verwys het wat eers net gekleurdes genoem is.

Hierdie woord het sedert die 1960’s taboe begin word en is teen die middel 1980’s deur swart Amerikaners verwerp. Die draaipunt het in 1966 tydens ʼn byeenkoms in Mississippi gekom toe ene Stokely Carmichael die spreuk black power begin gebruik het; ʼn gevoel van nasionalisme wat onder ʼn kenmerkende minderwaardigheidsgevoel gesteier het.

Voor 1960 het die swartes geen probleem met die woord Neger gehad nie. In Carmichael se boek, Black Power: ThePolitics of Liberation in America(1967) het hy dit as ʼn skeldnaam gebrandmerk en blankes vir die ontwerp daarvan beskuldig.

Nadat die swartmagbeweging teen die laat 1980’s feitlik verdwyn het, is na ʼn meer aanvaarbare benaming vir swart Amerikaners gesoek. Die omstrede aktivis Jesse Jackson het African American voorgestel en is dit so aanvaar.

Ongelukkig lei selfverheffing dikwels tot selfbedrog. Talle swart bewussynsleiers het die wêreld as hul verhoog gehad terwyl hul persoonlike lewe ʼn slegte toneelstuk was ongeag die twyfelagtige eer wat hulle geniet het. Martin Luther King is bv. doodgeskiet nadat hy ʼn prostituut in ʼn hotelkamer besoek het.

2.   Versteende wraaksug

Niks vererger ʼn minderwaardigheidskompleks soos versteende wraaksug nie. Dit laat mense die reëls van ʼn ordelike gemeenskap oorboord gooi waarna hulle deur die stormwind van hul eie onverskilligheid weggewaai word. Dis egter vir swart leiers gerieflik dat die massas nie vir hulself dink nie maar bly glo dat hulle die regstellers van onreg en beskermers van veronregtes is.

Baie van hul deugde was niks anders as vermomde ondeugde nie. Robert Mugabe se lagwekkende onkunde, weersinwekkende dreigemente en dwase optredes staan hier uit. Sy haat vir blankes het sy land groter skade as ʼn oorlog aangerig. Desondanks is hy deur ʼn onkundige massa as ʼn held beskou. ʼn Britse joernalis skryf destyds: “They admire the hand of power”.

3.   Agterstand

Swartes verkwalik blankes vir hul agterstand en glo dat blankes die bal vir hulle verkeerd laat spring het terwyl hulle dit self laat val het.   Kolonialisme is ʼn sprekende voorbeeld hiervan. Dit was ʼn vakleerlingskap in beskawing wat deur die swart vakleerlinge gedruip is en die blanke onderwysers die skuld gekry het.  

Swartes kyk al te graag met ʼn arendsoog na blankes se foute maar met dié van ʼn mol na hul eie en vererger hul minderwaardigheidsgevoel. As emosies sterker as die rede word, beland dwaasheid in die hoogste versnelling voordat die verstand in rat kom.   Dit laat mense met gebalde vuiste nie logies dink nie en veroorsaak verwarring en wilde gedrag wat nie met wette en reëls beheer kan word nie.

4. Die oplossing

Die oplossing begin by eerbare leiers en gesonde leiding. Die geskiedenis van die mensdom is o.a. die lewensbeskrywing van mense met eerbare leiers. ʼn Land wat deur eerbare leiers tot stand gebring is, kan egter nie deur oneerbare leiers in stand gehou word nie.

Indien swart leiers nie verantwoordelikheid vir hul optredes neem, foute begin herstel en nie blankes vir hul eie tekortkominge blameer nie, gaan swartes nooit aan die wurggreep van minderwaardigheid ontsnap nie. Hulle moet hul eie heil uitwerk en nie van blankes verwag om dit vir hulle te doen nie.