Ds. A.E van den Berg
Suid-Afrika het vir etlike jare ’n staatkundige beleid van rasseskeiding gevolg wat wet en orde verseker en misdaad hokgeslaan het. Daarna is dit op aandrang van buitelandse druk en binnelandse verraad met rassegelykskakeling vervang wat misdaad soos paddastoele op ʼn mishoop laat opskiet het.
Die gevolg van hierdie ingrypende ommekeer was rampspoedig. Desondanks stry leke onophoudelik teen hul beterwete en sien rasseskeiding as boos. Wie hul eie ras wil bewaar, word as uit voeling met die tyd beskou en goedsmoeds veroordeel.
Om rasbewustheid as rassehaat te veroordeel, is onsinnig. Dis ʼn persoonlike voorkeur waarop elke mens geregtig is. Daarenteen is rassevermenging eerder skadelik en beslis nie Bybels verantwoordbaar nie. Dis onnatuurlik, kunsmatig en skaad ʼn gesonde gemeenskapslewe.
God het rasse met verskillende karaktereienskappe geskep en aanvanklik ook hul landsgrense vasgestel:
“Hy het uit een bloed al die nasies van die mensdom gemaak om oor die hele aarde te woon, terwyl Hy vooraf bepaalde tye en die grense van hulle woonplek vasgestel het” (Hand.17:26).
As rasseverskille in ʼn land eerbiedig word, is daar vrede. Waar rasse egter in die kookpot van saambestaan ingedwing word, is ʼn onsmaaklike politieke konkoksie onafwendbaar. Ironies genoeg is mense wat die minste kennis en ervaring van rasseverskille het gewoonlik die hoofkokke in so ʼn kombuis!
Dis vreemd dat mense wat hul vir die bewaring van bedreigde dierespesies beywer, dikwels lof toegeswaai word maar diegene wat hul vir die bewaring van die blanke ras beywer gereeld verguis word.
Die Ou Testament lê klem op rassuiwerheid. Israel is gereeld aangesê om nie haar gene met dié van ander nasies te vermeng nie. Daarom is rasseskeiding eeue lanksuksesvol in talle wêrelddele toegepas. Ongelukkig is die mensdom later mislei om te glo dat alle rasse gelyk en etniese skeidings boos is. Dis een van die skadelikste mites van alle tye wat wêreldwyd as ʼn tipe van evangelie verkondig word. Alle rasse is net in een opsig aan mekaar gelyk nl. voor die Wet van God. Dit geld vir alle mense.
Rasseverskille en menslike ongelykhede is te opvallend om ter wille van ʼn ideologie geminag te word. Ras gaan oor meer as blote velkleur. Om dit te ontken,skep onverkwiklike politieke-, verhoudings- en gemeenskapsprobleme in enige beskaafde land.
Rasse se genetiese, psigiese en gedragseienskappe onderskei hul duidelik van mekaar. Verskille in breingrootte, skedelstruktuur, intelligensie, spierstelsels, hormoonvlakke, etiese maatstawwe, geestesingesteldhede endies meer kan nie goedsmoeds geminag word nie. Indien ras’n kwaadwillige konsep was, sou rasseverskille onbekend gewees het.
Benjamin Disraeli het tereg gesê: “Alles is ras”. Ras is vlees en bloed, breins en hormone en is in elke liggaamsel en DNS aanwesig. Dit skep armoede of rykdom, misdaad of burgerlike gehoorsaamheid, primitiewe gemeenskappe of hoë beskawings. Ras maak mense onverskillig of verantwoordelik.
Ras skep vryheid of despotisme, pragtige musiek of dreunsang en ʼn irriterende gekwetter (“rap”). Dit sorg vir spog woonbuurte of morsige krotbuurte; verwoes die natuur of bewaar dit. Kortom: Ras kleur nie net die vel in nie, maar die ganse lewe. As dit geminag word, volg geweld soos wat in die eertydse Joegoslawië gebeur het waar genetiese verskille wat verontagsaam is, op ʼn bloedige burgeroorlog uitgeloop het!
Let op hoe honderasse ook van mekaar verskil. Genetiese samestellings laat hul in voorkoms, geaardheid, lojaliteit en intelligensie van mekaar verskil. Dis ook hoe volke ontstaan het. Daarom is dit vir waardige volke onwenslik om geneties ongelyke rasse as gelykes in hulle midde op te neem. As dit gebeur, gaan die eienskappe wat hulle sterk maak mettertyd verlore.
Die inskripsie op Thomas Jefferson se standbeeld lees: “Nothing is more certainly written in the book of fate than that these people are tobe free. Nor is it less certain that tworaces, equally free, can not live in the same government”.
Jefferson het geweet dat verskillende rasse hoogstens naas maar nooit saam kan bestaan nie. Abraham Lincoln was ook ʼn voorstander van rasseskeiding. Roy Basler haal hom in sy The Collected Works of Abraham Lincoln aan:
“Ek is en was nog nooit ten gunste van die maatskaplike en politieke gelykskakeling van die blanke en swart rasse nie. Ek is en sal ook nooit ten gunste daarvan wees om Negers stemgeregtigdes of jurielede te maak of met blankes te laat ondertrou nie. In hierdie opsig is die verskil tussen blankes en swartes net te groot om gelykheid en saamwonery toe te laat” (vry vertaal).
Alle rasse kan nooit gelyk wees nie. Die blanke ras se prestasies staan bv. in skrille kontras met dié van die swart ras wat selfs sukkel om dit wat blankes geskep het suksesvol na te maak. Daarbenewens slaag eerstewêreldlande se humanitêre ywer om agterlike rasse se lewensomstandighede te verbeter, feitlik nêrens ter wêreld nie.
Rassevermenging word oral aan hoë misdaadsyfers gekenmerk. Dit ontneem eerbare burgers van hul basiese burgerregte soos bv. om nie beroof, verkrag of vermoor te word nie. So ʼn bedeling laat nie die hemel op aarde neerdaal nie, maar eerder die hel aan die voete van wetsgehoorsame burgers losbars wat die begrip beskaafde gemeenskapin gedrang bring.
Misdaad neem sedert die afskaffing van rasseskeiding oorhand toe. In die verlede was nie-blankes gebelg om agter in munisipale busse te moes sit of in aparte treinrytuie ry. Vandag is niemand meer in een van die twee veilig nie.
Rassevermenging het as staatkundige beleid klaaglik misluk. Die enigste plek waar dit enigsins suksesvol blyk te wees, is op die TV-skerm en nêrens anders nie. Rassevermenging is nie medisyne nie maar gif!