KORSIES OP DIE RUGBYVELD (48)
(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)
Die fris Suid-Afrikaanse speler Nick du Toit wat by Wigan gaan rugbyliga speel het en daar 'n groot held geword het, word eendag deur een van die 'groupies' by die klub aangestaar. Sy kyk sy volle 6 voet 3 duim van bo tot onder deur voor sy skaamteloos vra:
"Tell me, big boy, are you built in proportion all over?"
Hy was onmiddellik reg met 'n antwoord in sy snaakse Afrikaanse aksent en sĂȘ:
"Listen, Lady, if I was built in proportion, I'd be 12 feet 10!"