KORSIES VAN PASTEI

(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)

KINDERS DAREM...

NET NIE WEER NIE!

Die dominee preek baie lank en die dogtertjie raak kriewelrig.  “As jy nie nou stilsit nie, gaan dominee sy plek verloor en sal hy van voor af moet begin” waarsku haar pa.   Dit het gewerk!