KORSIES VAN PASTEI

(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)

NIE VANDAG OP HOK...

Die seuntjie kom die middag na skool by die huis en vertel vir sy ma dat die skool ‘n besoek van die Burgemeester gehad het.
Die ma kan haar nuuskierigheid nie bedwing nie en vra:  “Is hy wit of swart?”
Die seuntjie antwoord:   “Hy is swart, ma.”
Die ma is nog nie tevrede nie:  “Het hy sy ketting aangehad?”
Seuntjie ewe onskuldig:   “Nee ma, hy het sommer so los rondgeloop.”