KORSIES VAN PASTEI

(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)

DEFINISIE VAN 'N PLATTELANDSE DORPIE

Dit is 'n plek waar 'n man met 'n blou-oog nie hoef te verduidelik hoe hy daaraan gekom het nie -  almal weet!