(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)
* Sportamptenare is die enigste ouens wat jou kan beroof en dan onder polisiebeskerming uit die stadion begelei word - Ron Bolton
* Tydens 'n aandwedstryd: Haai Ref, hoe kry jy dit reg om te slaap met die ligte aan? - Amos Otis
* Ek dink 'n mens geniet die spel meer as jy nie die reƫls goed ken nie. Buitendien is jy dan op dieselfde golflengte as die skeidsregters - Jonathan Davies