KORSIES VAN PASTEI

SANNIE SKRYF: "Liewe Kersvader, gee my hierdie Kersfees 'n dik beursie en 'n dun lyfie en moet dit asseblief nie weer omruil soos laasjaar nie!"

Koos:  "Ek ry nooit met my betaalstrokie in my motor nie."
Jan:     "Waarom nie, Koos?"
Koos: "Netnou kom ek in 'n ongeluk en dan dink hulle dit was selfmoord."

"Moenie alles wat jy op internet lees glo nie".
-JAN VAN RIEBEECK