KORSIES VAN PASTEI

(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)

GENADIGE DOOD

Die blondine gaan na Binnelandse Sake om die dood van haar man te registreer. Dit was in die goeie ou dae toe hulle nog Afrikaans gepraat het:

Klerk: "Volle name van die oorledene?"

Blondine: "Daniƫl Richard van den Berg."

Klerk: "Geslag?"

Blondine: 'Nee, darem nie; hy's in sy slaap dood!"