
Om 'n kind van God te wees
is om soos 'n pampoen te wees.
God pluk jou uit 'n bondel,
bring jou in,was en sny jou bo oop,
skep al die slegte goed uit,
haal pitte van twyfel, angs, haat, ens uit,
sny 'n nuwe gesig wat glimlag en:
plaas sy Lig in jou sodat almal dit kan sien.