12 MEI 2021

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As kankerpasi├źnt weet ek nou dat die kuns om positief te lewe niks met geld, duur motors of skoonheid te doen het nie. Die min dae wat voor my l├¬ hou ek net vol liefde en vergifnis vir almal naby my, en ek dank God vir hulle liefdevolle ondersteuning.