KULTUUR- DAGBOEK 10 JULIE

Lees volledig by Kultuurdagboek

1. 1509: Lees in hoofartikels  oor Johannes Calvyn en meer oor Calvinisme.

2. 1797: Piet Uys (Petrus Lafras) is op hierdie dag op die plaas Potteberg, distrik Swellendam in die Wes-Kaap gebore. Hy en sy seun Dirkie, het saam in 1838 aan die hand van Zoeloes by die Slag van Italeni in Natal gesneuwel.