KULTUUR- DAGBOEK 11 AUGUSTUS

Lees volledig by Kultuurdagboek

1. 1946: Die Stellenbosch Musiekvereniging, op hierdie dag gestig, het destyds 'n maksimum ledetal van vyftig gehad en het jaarliks agt of nege huiskonserte gehou waarin lede self die musiek gemaak het. Deur die jare het verskeie beroemde kunstenaars hier opgetree en menige jong student sy eerste openbare optrede gegee.

2. 1771: Lees in hoofartikel oor Rijk Tulbagh, beminde goewerneur aan die Kaap.