1894: SANGIRO

KULTUURDAGBOEK 23 AUGUSTUS

Lees volledig by Kultuurdagboek

Andries Albertus Pienaar, wat op Broederstroom in die Pretoria-distrik gebore is, het die skuilnaam Sangiro, gebruik. Hy het talle bekende werke geskryf waaronder rolprentekspesisies en dokumentêre stukke. Sy bekendste werk was sekerlik Uit oerwoud en vlakte, oorwegend 'n vertaling uit Duits van Afrikanische Tierwelt I, Novellend und Erzählungen. Hy is op hierdie dag in 1894 gebore en sterf op 30 April 1979 op Bloemhof.