KULTUURDAGBOEK 2 JANUARIE

Die Slag van Doornkop

NĂ¡ 'n mislukte poging om oorname van die ZAR, gee die Britse magte onder bevel van dr Leander Starr Jameson in 1896 by Doornkop buite Krugersdorp oor. By gebrek aan iets anders gebruik die Engelse toe die wit voorskoot van 'n Swart vrou...