KULTUUR- DAGBOEK 30 MAART

Lees volledig by Kultuurdagboek

'n Noodtoestand word in 1960 in Suid-Afrika afgekondig. Dit volg twee maande nadat nege polisiemanne by Cato Manor in Natal deur 'n swart skare wreed opgekap en vermoor is, en nege dae nĂ¡ 'n optog deur die PAC in Sharpeville in Transvaal oor paswette, waar 69 swartes deur die polisie doodgeskiet is uit selfverdediging toe hulle die polisiestasie wou aanval en  omdat die gebeure by Cato Manor nog vars in die geheue was. Die gebeure lei tot Suid-Afrika se onttrekking uit die Statebond in 1961.