KULTUUR- DAGBOEK 13 APRIL

Lees volledig by Kultuurdagboek

Die eerste 22 Franse Hugenote land in 1688 in Sadanhabaai. Lees hieroor in hoofartikel.

Louis Trichardt, Voortrekkerleier, bereik Lourenqo Marques in Mosambiek in 1838 nadat hy die Soutpansberg in Augustus 1837 verlaat het.