Lees volledig by Kultuurdagboek
1. Ernst Karl Erich Mayer, assistent-landmeter van Vrede in die Vrystaat, Boerekommando-lid tydens die Tweede Vryheidsoorlog, banneling na St Helena, geïnterneerde tydens die 1e Wêreldoorlog, vriend van Eugène Marais, maar bowenal skilder van formaat, is in 1876 in Karisrühe in Duitsland gebore.
2. Dr Nicolaas Diederichs word in 1975 ingehuldig as die derde staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika. Wat 'n skande dat hy op sy sterfbed aan 'n verpleegster moes bieg oor sy betrokkenheid by die ontsettend wrede moorde op Robert Smit en sy vrou, en dat hy 'n bankrekening in Switserland het waarin al die omkoopgeld weggesteek was. Vir die ou Nasionale Party onder bewind van John Vorster, wat sy eerste moord op Koffiefontein as jong geïnterneerde gepleeg het, en 'n aandadige in die moord op dr H F Verwoerd, was mag en geld ook alles soos dit nou vir die ANC en vir die geldmagte van die wêreld is wat ons met virusse besmet sodat hulle ons met gifstof kan inspuit om onder hulle mag te kom en hulle met ons besittings verder te verryk. Wat 'n siek wêreld! Geen wonder nie God straf Suid-Afrika!