21 AUGUSTUS 2014

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ons kan vandag uitbundig lewe met hierdie wete: Soos die geloof, is ook die volharding in daardie geloof 'n genade, 'n weldaad, wat God aan ons skenk. Laat ons dan hierdie geskenk waardeer en gebruik!