Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
As trotse Boere en patriotiese Afrikaners kan ons God dank vir elke duimbreedte van ons bestaan – ook in al ons lewensverbande wat vooraf en lotsbepalend deur Hom beplan is: van ons huweliksverbond, ons gesinsverband, ons familieverbintenis, ons gemeenskapsbelange, ons volkslewe en ons nasionale gebondenheid; waarvan niks toeval is nie maar suiwer ons Skepper se beskikking. Elke mens se predestinasie het God volgens sy Wil uitgespreek.