6 APRIL 2024

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Om afskeid te neem is dalk die moeilikste opdrag wat die mens voortdurend moet verwerk solank hy hier op aarde leef. Afskeid van geliefde mense sĂȘ: aanvaar die pyn en groei daardeur sonder om van binne te sterf en hou 'n dankbare herinnering oor om verder mee te leef sodat jy vir ander mense weer meer kan beteken.