Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Is daar onmin in u gesin, dalk verbitterde familie met verharde harte wat weier om met mekaar te praat, dalk kinders wat sukkel om die reguit pad te stap? Kom ons bid gereeld: "Ons Vader in die hemel, ons pyn is werklik maar U ken dit. Laat ons asseblief u troostende aanraking in ons harte voel. Help ons om die mense wat mekaar en vir ons so seermaak, lief te hĂȘ met die liefde waarmee U ons liefhet. Vervul hulle en ons harte met u vergifnis. In Jesus se Naam. AMEN".