Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Voel jy swak teen al die aanslae van die mense en gebeure rondom jou? Gee jouself aan die lewende Christus oor en versterk jouself met sy Heilige Gees. Dan sal jy sy beskerming ondervind teen alles wat jou lewe kan skaad en aftakel. Leef sy vergifnis prakties uit, dan kan niks wat enigiemand sĂȘ jou permanent verwond nie. Onthou, liefde en vergiffenis is die geheim om alle wonde te genees.