Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Om gelukkig te wees in die lewe hang ten sterkste af van jou opregte dankbaarheid oor wat jy wel het, al is dit hoe min in jou eie oë; en as jy dankbaar is oor daardie 'klein' iets, weet jy dat jou hart reg is, jy tevrede sal wees, en ook ander mense van hierdie geheim sal wil vertel.