22 JULIE 2025

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Wat is fout met ons Christene? Wanneer ons 'n klein kindjie oor 'n besige straat sien hardloop sal ons vinnig reageer om die kind te probeer red; intussen sien ons elke dag ontwrigte siele wat smeek om hulp maar ons gaan praat nie met hulle nie. Is die liggaam dan vir ons belangriker as die siel?