Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Ons word almal ouer, en dit verminder nie net jou fisieke moontlikhede nie maar ook jou vermoƫ om nuwe dinge in te sien. Maar as ons die ouderdom soos 'n vriend benader, werk hy veel sagter met ons as wanneer ons hom soos 'n vyand beveg.