19 SEPTEMBER 2024

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Twyfel jy of God 'n plan met jou lewe het? Jy vertrou dan op die son, die maan en die getye. En jy glo dat God 'n plan het met dag en nag, met wisselende seisoene van die jaar. Sal God dan versuim om 'n vir jou lewe te hĂȘ?