Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Mense is maar net soos die seisoene: nĂ¡ 'n koue winter kom daar weer tere ontwaking wat blydskap bring oor die warm son en ontluikende aarde. Mense gaan ook deur seisoene van vernietigende winter maar kom deur die genade van God weer in die lente van hulle lewe by ontwaking, vernuwing groei...en die ontdekking van liefde in hul verharde harte.