Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Waarom het sommige van ons meer insig en wysheid as ander? Dawid het gesĂȘ God se gebooie maak hom wyser as sy vyande, verstandiger as al sy leermeesters, en dat hy meer verstand het as die ou mense, WANT: Hy het God se bevele gehoorsaam.