14 OKTOBER 2012

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

God se liefde vir jou kan nooit opraak nie; dit is 'n liefde sonder einde, 'n liefde wat keer op keer in die verlede vir jou beklemtoon is; 'n liefde wat by Golgota finaal bewys is; 'n liefde waarop jy jou lewe lank kan reken.