Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Mense vra respekbetoning van ander, maar ons kan dit nie eis nie want respek word verdien deur jou voorbeeld aan ander. Daar is net een rede waarom jy die regte voorbeeld kan stel en respek afdwing: deur gehoorsaam te wees aan die Heilige Gees.