30 OKTOBER 2012

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die kosbaarste besitting wat ek aan ander sou wou gee is my geloof in Jesus Christus, want by Hom alleeen kan jy gelukkig wees – al besit jy alles in die wêreld maar het Hom nie in jou lewe nie, sal nie waaragtig nie gelukkig wees nie.