2 NOVEMBER 2012

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Moenie pyn vrees nie:  daar is geen groei sonder verandering nie, en daar is geen verandering sonder vrees of verlies nie, en dan is daar ook geen verlies sonder pyn nie – en dit is wat jou sterk maak teen die aanslae van die lewe.