21 NOVEMBER 2012

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ek het my Hande die hele dag uitgebrei  na 'n opstandige volk wat wandel op 'n weg wat nie goed is nie, agter hulle eie gedagtes aan, 'n volk wat My gedurigdeur in die aangesig terg, wat offer in tuine en rook laat opgaan op bakstene... Jesaja 65:2-3