Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
'n Mens sonder humor is soos 'n outydse wa sonder vere. Hy word rondgestamp deur elke klippie op die pad. Wanneer die lewenspad vol stampe en stote is, is humor 'n goeie skokdemper.