19 MEI 2026

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Beleef jy baie fisiese pyn, teleurstellings,  of verlies in jou gemoed? Onthou wat God vir jou sĂȘ: "Voordat ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; en voordat jy uit die liggaam voortgekom het, het Ek jou geheilig..." Jeremia 1:5