Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Onthou jy toe jy klein was het jy gebid: "Liewe Jesus ek is klein; maak my asseblief my hartjie rein."? Vandag moet jy meer as tevore vir 'n rein hart bid want Satan beur met alle mag om ons onrein te maak sodat ons nie God se belofte sal beleef toe Hy gesĂȘ het wie rein van hart is sal Hom eendag van aangesig tot aangesig sien.