30 JUNIE 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Hoe ouer mens word, hoe meer besef jy dat die ouderdom sinvol en ryk kan wees. Dat jy meer ervaring en meer wysheid het om aan ander deur te gee, dat jy meer tyd het om dinge te doen wat jy nog altyd graag wou doen.  En boweal, jy het meer tyd om te bid vir almal wat jy liefhet.