1 JULIE 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

" '...maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien... maar ek en my huis, ons sal die HERE dien...'   Daarop sê Josua aan die volk: 'Julle is getuies teen julleself dat julle vir julleself die HERE gekies het om Hom te dien.' En hulle sê:' Ons is getuies.' 'Verwyder dan nou die vreemde gode wat onder julle is, en neig julle hart tot die HERE, die God van Israel.' " Josua 24.