5 JULIE 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Al bring ouderdom 'n verswakking in jou liggaamskragte mee, sal jy beloon word met meer wysheid om dinge te beoordeel, en genadiglik ook meer tyd kry om bid vir alles wat jou na aan die hart lĂȘ.