10 JULIE 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Almal twyfel soms oor wat geloof werklik is, en daar sal talle definisies daarvoor wees. Maar een wat in die kol is, is die feit dat geloof eintlik beteken om te weet dat God vir jou as sy kosbare en gehoorsame kind die heel beste uiteinde vir elke saak bewerk, ongeag hoe jy graag wou hĂȘ dit moes eindig.