14 JULIE 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As jy jou lewe lank sonder pyn wil lewe, moet òf 'n lyk, òf 'n god wees. Weet dus dat jy in jou lewe sal ly. Maar daar is 'n troos: troos jy ander teen hulle lyding, dit help.