16 JULIE 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Hemelse Vader, sal U asseblief ons volk vergewe wanneer ons so maklik swig voor die versoeking om die waarheid se effe te wysig?  Selfs heelwat te wysig? Here, help ons asseblief om weer 'n biddende volk vir U te word, 'n volk wat in gehoorsaam u Waarheid erken en uitleef. Dan alleen sal dit weer met ons volkslewe wel wees.