Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
As ek vanaand my hart leeg huil,
Vir die Here vra dat my boot op kalm water seil.
Vir Hom vra vir 'n hoekie om te skuil.
Sal die Here sĂȘ: "Jy sal weer op kalm water seil.
Jy mag maar jou leed op My skouer uithuil.
By my is daar rus, 'n plek om te kan skuil."