7 AUGUSTUS 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

"Here, my hart is in 'n knoop gebind!
Ek is moeg baklei teen hierdie sterk wind!
Ek wil tog net weer rus en vrede vind."
Die Here sĂȘ: "Jy is dan My lieflingkind.
Jy is met My anker van liefde gebind!
Raak stil. Raak rustig! Jy sal weer vrede vind!"