16 AUGUSTUS 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Hoe weet ons as Christene vandag dat dit wat ons leer die volle waarheid is?   Het ons absolute sekerheid?   Ja, ons het - slegs in die Woord van God!    Soos wat die profete deur die Heilige Gees begeester is om die Bybel te skryf, lei die Gees kinders van die Here om in die lig van die waarheid te wandel.