Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
As jy nog leef kan jy van alle nare ondervindings herstel al vat dit ook jare. Dit lĂȘ binne die gebied van die lewe. Jy het die lewe nodig om te kan herstel. Daarsonder kan jy nie foute regmaak nie. As jy lewe, kan jy herstel.