19 SEPTEMBER 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Tyd; dis ‘n belangrike woord. Jy moet dit hê om te kan regmaak.  Wie dit nie het nie, kan nie regmaak nie.  Meer mense sterf sonder Christus as met Hom; mense wat nie met Hom reggemaak het nietoe hulle die tyd gehad het.